Close

19/04/2021

Menlopark HS Opedag met heerlike SelfieBox selfies!

school-photo-booth-selfiebox-nano

Dis die 5de jaar wat ons deel is van Hoërskool Menlopark se Opedag en dit bly ‘n groot eer om te deel in die herinneringe! Hierdie jaar het ons die NanoBox aan hulle voorgestel, waar hulle vorige jare 2 SelfieBokse gehad het elke keer. Weereens het ons Sidekick Printing station die fotos “wirelessly” gedruk en elke leerder kon huis toe gaan met ‘n foto of 2! 

Soos vorige kere het ons die “Green Screen” gebruik wat ons in staat stel om enige agtergrond digitaal agter die kinders in te sit. Kyk gerus na die voorbeelde hier onder!

Die SelfieBox Nano kan “portrait” en “landscape” fotos neem, kan verstel word in hoogte vir kinders of volwassenes en met die Studio flash en Canon DSLR is jy verseker van ‘n hoë gehalte foto elke slag. Meer oor die SelfieBox Nano hier: https://www.selfiebox.co.za/our-booths/#nano

Menlopark Hoër Photo Booth supplied by SelfieBox SA

Menlopark-HS-Opedag-SelfieBox-Green-screen
Menlopark-HS-Opedag-selfies-met-SelfieBox

Menlopark HS Opedag - A6 Foto ontwerp
& "Green Screen" digitale agtergrond

Die ontwerp was ‘n unieke A6 “jumbo” uitleg vir die Menlopark HS Opedag, met hul Instagram hutsmerk, Skoolwapen en ander Logos! Ons kan jou funksie se fotos enige manier ontwerp wat jy versoek – die moontlikhede is eindeloos. Ons kan enige agtergrond insit met die Green Screen – soos hierbo.

Hoerskool Menlopark SelfieBox Photo booth

"Like" en snuffel deur ons Facebook blad hieronder: