Menlopark HS Opedag met heerlike SelfieBox selfies!

school-photo-booth-selfiebox-nano

Dis die 5de jaar wat ons deel is van Hoërskool Menlopark se Opedag en dit bly ‘n groot eer om te deel in die herinneringe! Hierdie jaar het ons die NanoBox aan hulle voorgestel, waar hulle vorige jare 2 SelfieBokse gehad het elke keer. Weereens het ons Sidekick Printing station die fotos “wirelessly” gedruk en […]